Kom geniet 'n onvergeetlike ervaring in die hartjie van die Matzikama-streek.  Beleef Namakwalandse gasvryheid tydens jou verblyf in 'n ou gerestoureerde bokstal.  Twee volledig aparte huise om van die kies (Bella en Bonte se stalle).  Die oorspronklike gebou is behou, maar spog met luukses soos volledige DSTV, lugverkoelde kamers, 'n volledige kombuis, sekuriteit-parkering asook 'n heerlike buitebraai-area.

Slegs 3km vanaf Vredendal op die teerpad en binne stap-afstand van 'n restaurant.  Ontbyt/etes is addisioneel beskikbaar Ma - Sa vanaf 08h15 - 13h00.

Bespreek nou by Annelise of Joleen:
079 611 9534