Ons bekostigbare tariewe is as volg:

R 550-00 per huisie (Enkelpersoon)
R 720-00 per huisie (2 Persone wat deel)
Kinders (skoolgaande tot 15 Jaar) : R120.
Kinders ouer as 15 betaal volle prys.

Betalings kan as kontant, kredietkaart of tjek gemaak word.  Akkomodasie sal gereserveer word wanneer 'n deposito (50%) betaal word binne 24 uur vanaf bespreking en bewys van betaling ontvang is. (Nie terugbetaalbaar.)

Jammer, maar geen troeteldiere word toegelaat nie.

Ontvangstyd: 14h00
Vertrektyd: 10:30

Bankbesonderhede is as volg:
Bank:
ABSA Bank
Takkode:
504-906
Naam:
AW van Niekerk
Rekno:
9182894633
Tipe:
Spaarrekening

Skakel vir Annelise of Joleen by 079 611 9534.
Ons faksnommer is 027 2134046.