Bonte se stal
Kom geniet die gerief van Bonte se stal.  Twee gerieflike enkelbeddens wat van mekaar geskuif kan word, volledige aparte kombuis en aparte braaiplek.  'n Leeshoekie met 'n lessenaar vir skryf-, rekenaar- of leeswerk en volledige DSTV vir ontspanning.