Bella se stal
Kom geniet die gerief van Bella se stal.  'n Heerlike koningsgrootte bed, volledige aparte kombuis en aparte braaiplek.  'n Leeshoekie met 'n lessenaar vir skryf-, rekenaar- of leeswerk en volledige DSTV vir ontspanning.